Gr. 7 Rainbow Wiskunde Boek 1
Inhoud van CAPS boek
Kwartaal 1
Verteenwoordig negesyfergetalle
Vergelyk en orden natuurlike getalle
Priemgetal
Rondaftotdienaaste5,10,100 en 1000
Berekening van natuurlike getalle
Faktore en veelvoude
Breuke
Desimale
Patrone
Tweedimensionele en driedimensionele objekte
Transformasies
Area, omtrek en volume
Tyd
Temperatuur, lengte, massa en kapasiteit
Waarskynlikheid
Data
Kommutatiewe eienskap van optelling en vermenigvuldiging
Assosiatiewe eienskap van optelling en vermenigvuldiging
Distributiewe eienskap van vermenigvuldiging oor optelling
Nul as die identiteit van optelling en een as die identiteit van vermenigvuldiging
Veelvoude
Deelbaarheid en faktore
Verhouding
Geld in Suid-Afrika
Koers
Finansies – wins, verlies en afslag
Finansies –Begroting
Finansies – lenings en rente
Finansies
Kwadraatgetalle en derdemagte
Vierkants- en derdemagswortels
Eksponensiaalnotasie
Skat en bereken eksponente
Skat en bereken nog eksponente
Getalle in eksponensiaalvorm
Konstruksie van geometriese objekte
Hoeke en sye
Kwartaal 2
Grootte van hoeke
Gebruik van ’n gradeboog
Parallelle en loodregte lyne
Konstrueer hoeke en ’n driehoek
Sirkels
Driehoeke
Poligone
Kongruente en gelykvormige vorms
Breuke
Ekwivalente breuke
Eenvoudigste vorm
Tel gewone breuke met dieselfde en verskillende noemers bymekaar
Vermenigvuldig eenheidsbreuke met eenheidsbreuke
Vermenigvuldiging van gewone breuke met dieselfde en verskillende noemers
Vermenigvuldig natuurlike getalle met gewone breuke
Vermenigvuldig gewone breuke en vereenvoudig
Los breukprobleme op
Los meer breukprobleme op
Breuke, desimale en persentasies
Persentasie verhoging en verlaging
Plekwaarde, ordening en vergelyking van desimale
Skryf gewone breuke as desimale
Desimale breuke
Optelling en aftrekking met desimale breuke
Vermenigvuldiging van desimale breuke
Deling, afronding en vloeidiagramme
Vloeidiagramme
Tabelle
Inset- en Uitsetwaardes
Omtrek en oppervlakte
Oppervlakte van driehoeke
Meer oor oppervlakte van driehoeke
Omsetting van oppervlakte
Om die volume van kubusse te verstaan
Volume van kubusse
Volume van groot reghoekige prismas
Volume van reghoekige prismas alweer
Volumeprobleme
Volume en kapasiteit
Buiteoppervlakte van ’n kubus
Buiteoppervlakte van reghoekige prismas
Buiteoppervlakte-probleemoplossing