Selfstandige naamwoorde Tik een soortname in die blokkie uit elke sin.   Loading... Soortname Al die kleurkryt is stukkend.  Loading... Moenie die vuil uitveër kou nie!  Loading... Die piepklein muisie hardloop vinnig weg.  Loading... Die skewe muur is baie gevaarlik.  Loading... Dolfyne is grasieuse diere.  Loading... Bekka staar na die stukkende venster.  Loading... Om mooi te […]