Lees die paragraaf en beantwoord die vrae. Buite Die wind waai ysig koud buite. Die boom se takke swaai van een kant na die ander kant. Hier en daar dwarrel ‘n geel blaartjie na die grond. Die son skyn flou en die wit wolke is saamgepak. Spikkels blou lug steek orals uit. Dit lyk of […]

 

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.