Woordsoorte Kies die regte woordsoort vir die onderstreepte woord.  Loading... Woordsoorte Die ontstoke oupa gryp ’n stok. A.selfstandige naamwoordB.bywoord van wyseC.voorsetselD.byvoeglike naamwoord  Loading... My ma is die sesde kind in die Erasmus familie. A.bywoord van tydB.voorsetselC.telwoordD.byvoeglike naamwoord  Loading... Moenie aan die kwaai hond vat nie. A.werkwoordB.voegwoordC.voorsetselD.ontkenning  Loading... Die besigste staat is 11 uur elke aand […]