Selfstandige naamwoorde Tik een soortname in die blokkie uit elke sin.   Loading... Soortname Om mooi te skryf, moet jy die potlood reg vashou.  Loading... Die piepklein muisie hardloop vinnig weg.  Loading... Moenie die vuil uitveër kou nie!  Loading... Skuif die tafel na links.  Loading... Dolfyne is grasieuse diere.  Loading... Die skewe muur is baie gevaarlik. […]

 

You deserve a better Internet.

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.